Ek Sien Solar Logo

0800 014 537 / 079 523 4771

Betroubare Solar Oplossings

Volhoubare Solar vir Jou Huis of Besigheid

Welkom by Ek Sien Solar, jou betroubare diens vir al jou sonkrag en elektriese benodigdhede!

Ons onderneem om topgehalte solarstelsels en elektriese werk aan inwoners van Orania en omliggende streke te voorsien.

SolarStelsels op Sy Beste

Ons gewilde solarstelsels is nommerpas vir huis of besigheid. Ons beste verkoops keuses:

3 kW

4 x 460W sonpanele

1 x 3kW hibriede omsetter

1 x 2.5kWh litiumbattery

Volledige distribusiebord en bedrading

C.O.C (Voldoening Sertifikaat)

Installasie ingesluit

5 kW

6 x 460W sonpanele

1 x 5kW hibriede omsetter

1 x 5kWh litiumbattery

Volledige distibusiebord en bedrading

C.O.C

Installasie ingesluit

8 kW

8 x 460W sonpanele

1 x 8kW hibriede omsetter

2 x 5kWh litiumbatterye

Volledige distibusiebord en bedrading

C.O.C

Installasie ingesluit

10.5 kW

10 x 460W sonpanele

1 x 10.5kW hibriede omsetter

2 x 5kWh litiumbatterye

Volledige distibusiebord en bedrading

C.O.C

Installasie ingesluit

12 kW

10 x 460W sonpanele

1 x 12kW hibriede omsetter

1 x 14kWh litiumbattery

Volledige distribusiebord en bedrading

C.O.C

Installasie ingesluit

30 kW

30 x 460W sonpanele

1 x 31kW hibriede omsetter

6 x 5kWh litiumbatterye

Volledige distribusiebord en bedrading

C.O.C

Installasie ingesluit

Let wel: Pryse kan wissel na gelang van beskikbaarheid en enige addisionele elektriese werk wat benodig word.

Ons Kundige Span

Johan vd Spuy (Hoofingenieur)

Johan

Ben Joubert (Hoof van Operasies)

Ben

Kieran Elektrisien

Kieran

Niel Burger Installeerder

Niel

Alex Klerck Installeerder

Alex

Topgehalte Diens | Ervare | Betroubaar

Bevoegde Tegnici

AREP P4 Kwalifikasie

Ervare

9 Jaar Ondervinding

Gemoedsrus

Installasies word Aanvaar deur alle Munisipaliteite, Banke, en Versekeringsmaatskappye

Solar PV Kwaliteitversekering

Ons stem ooreen met die waardes van die Vereniging vir Hernubare Energie Praktisyns (AREP) en fokus daarop om op hoogte te bly met die nuutste kennis .

arep-p4-logo

Ons Betroubare Vennootskappe

ons vennote

Ons Resensies

"Baie profesionele en flinke diens, is gedurig op hoogte gehou!"
Jamie Jansen van Vuuren
"Goeie werk, met bekwame werkers wat die tweede myl loop."
Sandra van der Spuy
"Was 'n fees om met so 'n bekwaamde maatskappy te werk. Dankie!!!"
Rikus Lemmer