Installasies word Aanvaar deur alle Munisipaliteite, Banke, en Versekeringsmaatskappye
Solar PV Kwaliteitversekering
Ons stem ooreen met die waardes van die Vereniging vir Hernubare Energie Praktisyns (AREP) en fokus daarop om op hoogte te bly met die nuutste kennis .
Ons Betroubare Vennootskappe
Ons Resensies
"Baie profesionele en flinke diens, is gedurig op hoogte gehou!"
Jamie Jansen van Vuuren
"Goeie werk, met bekwame werkers wat die tweede myl loop."
Sandra van der Spuy
"Was 'n fees om met so 'n bekwaamde maatskappy te werk. Dankie!!!"